• Print this page
  • Save page as a PDF document

Productions

25 Feb

KURT DARREN:KAPTEIN SE GROOTSTE PLATINUM TREFFERS TOER

Het die naam Kurt Darren nog enige bekendstelling nodig?  Hy is die kaptein en het meer toekennings vir beste liedjie van die jaar, vrystelling van die jaar, kunstenaar van die jaar, as wat meeste net van kan droom.  Kurt Darren is voorwaar ‘n huishoudelike naam wat rusplek gekry het in meeste musiekliefhebbers se tuistes.  Na 36 treffers is dit tyd dat Kurt op toer gaan met hierdie treffers wat hom so geliefd gemaak het.  Nie net het hy sukses verwerf as sanger, maar

Admission: R100 & R120

10 Mar

ADAM TAS

Admission: R80 & R100

18 Apr

AFRI-KAANS OP REIS

Afri-kaans op Reis, die derde en by verre die grootste in die reeks Afri-teaterproduksies, tref Suid-Afrika op flambojante skaal in April 2012!    Die afgelope drie jaar is Suid-Afrikaners getrakteer op Afri-Frans, Afri-Spaans, en Afri-Talia. Meer as 100 000 albums is verkoop, en meer as 80 000 mense het die onderskeie teaterproduksies bygewoon. Die internasionale sangers het Suid-Afrika een vir een besoek, en verhoë gedeel met plaaslike kunstenaars soos Laurika Rauch

Admission: R150 & R180

31 Oct

NATANIëL IN CONCERT

On 31 October 2012 Nataniël will present one performance of his annual Nataniël in Concert  at the Sand Du Plessis Theatre in Bloemfontein. Over the years these concerts have become a tradition in Bloemfontein, with performances sold out weeks ahead.   Nataniël will perform new versions of classic hits and inspirational songs, as well as his own original songs, also blues, soul and jazz standards. He will entertain the audience with ne

Admission: R120, R140 & R160

27 Mar
28 Mar

PASSIESPELE

Fichardtpark Primêre Skool bied vanjaar vir die vyftiende keer sy tweejaarlikse Passiespel in die Sand du Plessis teater aan.   Ons eerste optrede was in 1985 en ons het toe reeds van groot getalle leerders gebruik gemaak.   Vanjaar word die verhaal vertel van Paulus wat die Christene eers fanaties vervolg maar oppad na Damaskus vir Jesus ontmoet het.  Soos elkeen van ons wat ‘n ontmoeting met Jesus het, word Paulus se lewe heeltemal omgekeer.  Paulus ontde

Admission: R100

14 Mar
15 Mar
16 Mar
17 Mar
17 Mar

BEAUTY & THE BEAST

Admission: R100

07 Mar
07 Mar
08 Mar
08 Mar
09 Mar
09 Mar
10 Mar

CINDERELLA

Admission: R30

21 Feb
22 Feb
22 Feb
23 Feb
23 Feb
24 Feb
24 Feb
25 Feb

WOZA ALBERT! presented by arrangement with DALRO (Pty) Limited

Woza Albert! was written by three highly talented writers Percy Mthwa, Barney Simon and Mbongeni Ngema at the height of protest theatre in South Africa. Woza Albert! is about people under oppression who in their darkest moments are given hope by their faith in God. A thought starts in one heart, “What if, the Lord, Morena Jesus Christ comes to earth now, here in South Africa under Apartheid? What will happen?” The play unfolds the dreams, the longings and fears of S

Admission: R50

20 Mar
21 Mar
21 Mar
22 Mar
22 Mar
23 Mar
23 Mar
24 Mar
24 Mar

KRINGE IN DIE BOS

Kringe in die Bos deur Dalleen Mathee Regie deur Stéphanie Brink Verwerk deur Peet van Rooyen Hierdie klassieke roman van Daleen Mathee is reeds in ‘n tiental tale vertaal en word beskou as een van haar beste. Dit is reeds jare lank ‘n voorgeskrewe werk vir senior leerders en vanjaar bied PACOFS hierdie gewilde werk  aan as verhoogproduksie! Voorwaar ‘n wonderlike geleentheid. In Kringe in 'n bos spreek Dalene Matthee haar uit oor bewaring en haar sterk uit

Admission: R50 ADULTS & R30 SCHOLARS